hesterleynel.co.za
BookTalk - Verhale geskryf deur bloggers in Afrikaans - Dis Ekke
Hierdie verhale vorm deel van die Lê-Jou-Eier bloguitdagings waaraan 'n klompie Afrikaanse bloggers deelneem. Boeke kan gratis afgelaai word in PDF, MOBI en EPUB formaat. Gebruik die DOWNLOAD COVER funksie om die boek se voorblad af te laai.