hesterleynel.co.za
Wanneer kajuitkoors hokgeslaan moet word - Dis Ekke
Ná afloop van al die siektes en skete, peste en plae wat ons die afgelope twee maande in die huis gehou het, het ek behóórlik aan kajuitkoors begin ly.