hesterleynel.co.za
Die volmaan vanaf die Umtentweni walvisdek - Dis Ekke
Ons wou lankal die volmaan gaan besigtig van die Umtentweni walvisdek af. Ons is egter versigtig vir rondry in die donker en moes wag vir Ouboet se kuier.