hesterleynel.co.za
Jou ma moes jou kleintyd al doodgelê het - Dis Ekke
Elke Namakwalander wat sy kleintyd in hierdie harde wêreld geleef het, sou op die een of ander stadium hierdie uitspraak òf gelewer òf aangehoor het.