hesterleynel.co.za
Tegnologie het ons bykans rasend die laaste paar dae - Dis Ekke
Tegnologie van die soort wat meer ingewikkeld is as die houtskarnier aan die onderste deur van 'n plaaskombuis, gaan nog my ondergang wees.