hesterleynel.co.za
Liewe Dagboek: Dag 31 - die laaste inskrywing - Dis Ekke
Ek het vroeër besluit om 'n inskrywing in my dagboek te doen vir elke dag van Mei. Ek was nie altyd suksesvol nie en het sommige dae gekombineer.