hesterleynel.co.za
Liewe Dagboek: Dag 28 - Pandosie is baie gesond - Dis Ekke
Liewe Dagboek, ek het vandag uitgevind dat Pandosie gesond is - geen kwale en geite nie. Hy was net 'n bietjie dors. Alles die man des huises se skuld.