hesterleynel.co.za
Liewe Dagboek: Dag 26 & 27 is Panda Pusha Playa dae - Dis Ekke
Liewe Dagboek, die manne by die petrolstasie sing altyd vir my die Lotto-rympie: Panda, Pusha, Playa as ek petrol gaan ingooi in die klein swart karretjie.