hesterleynel.co.za
Liewe Dagboek, dag 24 & 25 is gewy aan spring cleaning - Dis Ekke
Liewe Dagboek, ek weet spring cleaning word gewoonlik in die lente gedoen, maar die kalf is in die put. Alles is vol stof, niks op sy regte plek nie.