hesterleynel.co.za
Liewe Dagboek: Dag 23 was kos 'n hoë prioriteit - Dis Ekke
Liewe Dagboek, kos is altyd prioriteit nommer een in my lewe. Ek hou daarvan om te eet, maar het geen probleem met WAT ek eet nie.