hesterleynel.co.za
Liewe Dagboek: Dag 2 begin met die Musiek van Stilte - Dis Ekke
Ek het 'n uur voor sonop wakker geword met lieflike stilte - net die klank van Debussy se Suite Bergamasque: Clair de lune (maanlig!) in my oorfone.