hesterleynel.co.za
Afrikaans: Ja-nee, ons praat 'n wonderlike taal - Dis Ekke
Ja-nee, om die waarheid te sê, my gunstelingboeke wat ek deesdae lees, is woordeboeke en taalrubrieke. Engels en Afrikaans. Daar! Nou is my geheim uit.