hesterleynel.co.za
Al die baie rivierwater wat in die see instroom - Dis Ekke
Ek het al in so baie van my blogs gewys hoe lyk die riviere hier rondom ons in die reëntyd wanneer die mondings oopmaak en die rivierwater see toe stroom.