hesterleynel.co.za
Woordsnoere 2: Hierdie storie gaan reg deur die see - Dis Ekke
Ons is vroegoggend by die see. Dit het gister en verlede nag gereën. Vanoggend is dit nog bewolk, maar die wind is stil. Die getypoel is spieëlglad.