hesterleynel.co.za
Lê-Jou-Eier: Poog jy om jou lewe te ontrommel? - Dis Ekke
Dis tyd vir ons nuwe uitdaging vir die week en ons gaan gesels oor die geslaagde en minder geslaagde pogings wat ons aanwend om ons lewens te ontrommel.