hesterleynel.co.za
Uitdaging: gebruik varsgebekte sêgoed om 'n storie te skryf - Dis Ekke
Pa se donkie is aan die draf, dis duidelik aan die driftige tred waarmee hy in die tuinpaadjie af stap. Dis Sondag - hy wil nie gepla word nie.