hesterleynel.co.za
Ag, en hy wou toe nooit my kêreltjie wees nie - Dis Ekke
Na 60+ jaar moet ek nou die feit in die oë kyk dat die kêreltjie wat ek so graag wou gehad het op my tere ouderdom van sewe jaar, 'n skarminkel was.