hesterleynel.co.za
ESKOM is regtig besig om my stout te maak - Dis Ekke
Stout, ja. Dis wat ek gesê het. Maar nie die soort stout wat jy nou in gedagte het nie. My ma het my beter geleer: "Donkerwerk is konkelwerk".