hesterleynel.co.za
Die groen bus ry tot in Springbok - Dag 2 - Dis Ekke
Vanoggend moes ons vroeg roer, want ons gaan 'n ver draai ry op die N7 hoofweg deur die mees Noordwestelike hoek van die Noord-Kaap tot in Springbok.