hesterleynel.co.za
Die groen bus besoek Namakwaland - Dag 1 - Dis Ekke
Ek het dus besluit om die Towerinne saam met my te neem op 'n 4-daagse bustoer "down memory lane" na Namakwaland, waar ek grootgeword het.