hesterleynel.co.za
Die visse loop en die visserman is aan die hoek
Die visserman se oudste het gister hier aangekom van Johannesburg af vir ‘n welverdiende vakansie by die see waar sy mense woon. Sy Ford Fokas se kattebak was vol bederfies vir sy mense (en v…