hesterleynel.co.za
Die giggelgroen bus arriveer op die Suidkus, KZN - Dis Ekke
Jô, dit was 'n lang rit tot hier aan die laer Suidkus van KwaZulu-Natal. Die probleem was natuurlik dat my sitvlak blikners was van die perdryery.