hesterleynel.co.za
Die geheim van die rivier - daar is nie iets soos tyd nie - Dis Ekke
Tyd het geen betekenis vir die water in die rivier nie en waar daar water is, vergeet ek ook van tyd, van wat was en wat moontlik gaan wees.