hesterleynel.co.za
'n Afrikaanse hygroman laat my hyg na my asem - Dis Ekke
Ek het gister my eerste Afrikaanse hygroman gelees. Dit was 'n ondervinding wat ek eenvoudig mòet oorvertel, want dit het my diep geraak.