hesterleynel.co.za
Sondag - 'n dag van warm son en warmer kerrie - Dis Ekke
Daar is twee dinge waarmee die Nels baie goed is: op die strand rondflenter en eet. Sondag is by uitstek die dag waarop almal hoop op lekker strandweer.