hesterleynel.co.za
Kaleidoskoop Hoofstuk 13: Nellie is in die moeilikheid - Dis Ekke
Nellie vou soos 'n knipmes toe onder die aanslag van die botsing met Renier en snak na haar asem. Elke gekneuste ribbebeen gil die plesier van sy eie pyn.