hesterleynel.co.za
Vrydag - die klein klippies in my skoen maak seer - Dis Ekke
Vrydag breek aan met 'n flouerige sonnetjie nadat dit die hele nag deur gereën het. Die reën is welkom; ons het Februarie laas 'n druppel van bo gesien.