hesterleynel.co.za
Donderdag, en die dae loop kwaak-kwaak af na die naweek toe - Dis Ekke
Donderdag. Dis nog stikdonker in die kamer. O ja, dis mos reg so, dit moet donker wees, want ek slaap met blindings en donker gordyne styf toegetrek.