hesterleynel.co.za
Woensdag was kleurvol, geurvol en smaaklik lekker - Dis Ekke
Woensdag - Die lawaai in die kombuis het my wakker gemaak. My man kan nie vuil skottelgoed weerstaan nie. Hierdie huis is open plan en EK IS NIE DOOF NIE!