hesterleynel.co.za
As die wind so waai | soos hy nou daar waai | - Dis Ekke
As die wind daar waai soos hy nou daar waai en hy waai my jas in die taaibos vas dan sleep my dikbek op die grond. Dis horingdroog hier in ons geweste.