hesterleynel.co.za
My Vrydagmiddag aifokkietog kak-en-kerm sessie - Dis Ekke
Ek probeer om oor die algemeen nie tè jammer te voel vir myself nie en om nie soveel te kla dat almal dalk later gatvol is vir my ge-kakenkerm nie. Ek probeer ook hard om my taal in toom te hou (ek is immers oud genoeg om van beter te weet, maar aifokkietig).