hesterleynel.co.za
Lê-Jou-Eier Skryfsafari - Deur die venster - Dis Ekke
Hierdie week se bloguitdaging "Deur die venster" word aangebied deur Kameel van Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie se blog. Dankie aan almal wat bereid is om op te tree as gasbloggers vir ons Skryfsafari; dit verskaf groot pret, laat ons diep dink en gee sommer nuwe woema aan ons weeklikse geselsies.