hesterleynel.co.za
whatsapp - die boeties bak sjokolade kaaskoek - Dis Ekke
Ek kan my soms net verwonder aan my kinders. Hoe op aarde het hulle dit reggekry om hulleself so goed groot te maak? Hulle pak goete aan en doen dinge wat hulle ma beslis nie vir hulle kon geleer het nie, want sy het dit self nog nooit gedoen nie, soos byvoorbeeld om kos te maak.