hesterleynel.co.za
Die agtergeblewende - dit wat nié in die koerant was nie - Dis Ekke
Ek, die "per ongeluk agtergeblewene", het al ure gelede vir Una 'n SMS gestuur om te vra hoekom hulle my hier in die bankkluis agtergelaat het. Ek was besig om die spook se joernaal te lees en my aandag was nie by die spul misdadigers en hulle manewales nie.Fiksie.