hesterleynel.co.za
Ons het op die strand gaan uithang saam met 'n slang - Dis Ekke
Ons het vanoggend so 'n bietjie op die strand gaan uithang saam met die Vaalies ... en 'n slang. In die piekniekgronde het pa gemik om af te draai na die strandrestaurant vir sy Saterdagse bier-uur, terwyl ek en Karen verby die kaggelkakkies-verkopers beweeg op pad water toe.