hesterleynel.co.za
Die boomsalmander van die ander kant af bekyk
In my blog ‘n paar dae gelede het ek ‘n foto gewys van ‘n boomsalmander en ‘n houtkapper wat geneem is van die huis se kant af. Toe ons gister van die strand af teruggekom h…