hesterleynel.co.za
Vanoggend in die tuin - African Harrier Hawk - Dis Ekke
Daar diep, diep in die donker bos ... het 'n wondervoël vanoggend my oog gevang - 'n African Harrier Hawk. In die "donker bos", 30 meter van my slaapkamervenster af, teen ons grensmuur op die onderste terras, het hy (sy) in die dooie boom gesit.