hesterleynel.co.za
Ek gly darem nou weer oor gelykpad, maar sjoe, ook net - Dis Ekke
Die laaste week, veral oor die afgelope naweek, het ek gebokspring oor 'n hobbelrige pad, maar dankie tog, nou gly ek weer voort op gelykpad, of seil oor kalme waters - kies maar self jou metafoor.