hesterleynel.co.za
Hoekom mense? Straitjacket. Die storie. - Dis Ekke
'n Straitjacket (ook gespel straight-jacket hoewel dit vir my vreemde lyk) is nie 'n voorwerp wat voorheen ooit in my gedagtes opgekom het as 'n onderwerp van bespreking in een van my blogs nie. Maar soms. Mense.