hesterleynel.co.za
Lê-Jou-Eier: Nou word ons almal misdadigers - Dis Ekke
Wie het gesê misdaad betaal nie? Ons gaan die teenoorgestelde bewys en super misdadigers word. Dankie Abrie dat jy die uitdaging afgeskop en ons bewus gemaak het van die moontlikhede wat Toweropstal vir ons kan inhou.