hesterleynel.co.za
Lê-Jou-Eier: Die perfekte misdaad - 'n vervolgverhaal - Dis Ekke
Die perfekte misdaad? Jip, dis waaroor ons gaan skryf, maar hierdie keer gaan die uitdaging ietwat anders verloop. Die bloggers gaan 'n misdaad beplan en uitvoer (op elektroniese papier mense!) en elkeen wat deelneem aan die misdaad, gaan 'n blog daaroor skryf.