hesterleynel.co.za
Wanneer laas het jy 'n trein hoor fluit? Luister hier - Dis Ekke
Ons woon sowat 1½ kilometer van die strand af - 'n lekker 20 minute se stappie met 'n grondpad langs, oor die treinspoor tot by die strand. Dis waar ons vroeg vanoggend weer, na lange maande se afwesigheid, ons trein raakgeloop het.