hesterleynel.co.za
Moenie die (tamaartappel) "tamaties" eet nie, dis dalk giftig! - Dis Ekke
Met verwysing na my vorige blog Dis Tradisie! Aartappels vir krismis en nuwejaar, moet ek gou 'n bietjie inligting deurgee wat onder my aandag gekom het. Ek het geskryf oor die "tamaties" - een blogger het dit "tamaartappels" gedoop - wat aan my aartappelplant gegroei het.