hesterleynel.co.za
My voorneme vir 2018 - om skelpienk tekkies te dra - Dis Ekke
My wense vir een en almal wat soms hier op my blog kuier, is om in 2018 'n paar skelpienk tekkies hê om aan te trek op daardie irriterende, onmoontlike dae.