hesterleynel.co.za
Dis oorlog, die tenks ry weer en die skote klap - Dis Ekke
Daar is alweer oorlog in hierdie huis. Die drie-jarige vrede is verby, maar ek het mos voorspel dat die onvrede op een of ander stadium gaan hervat.