hesterleynel.co.za
My juwele kissie uit die see - Hester Ley Nel - Dis Ekke
Die juwele kan maar in die laai bly. Ek gaan in die kissie klim, die dekseltjie styf toetrek en in die golfies ronddobber.