hesterleynel.co.za
Lê-Jou-Eier: Jy leef net eenkeer - Hester Ley Nel - Dis Ekke
"Jy leef net eenkeer, lek die bak uit." Ons is mos te ordentlik om die bak sommer so met die vinger uit te lek, selfs al is daar niemand wat afloer nie.