hesterleynel.co.za
Op jag met die kamera - Hester Ley Nel - Dis Ekke
Ons het die wild gaan jag met die kamera by die Oribi Gorge Lake Eland Natuurreservaat en het die aanbevole game drive / scenic route gevolg.