hesterleynel.co.za
My superpower: Terug na die verlede - Hester Ley Nel - Dis Ekke
Ek het geen uitsonderlike talente nie, behalwe 'n aktiewe verbeelding, wat beteken dat ek kan kies watter superpower ek op enige stadium wil besit.