hesterleynel.co.za
Lê-Jou-Eier uitdaging - Ek is bang vir vergeet - Dis Ekke
Waarvoor is ek bang? Ek is bang vir daardie dag wat my geheue so begin agteruitgaan dat ek almal wat belangrik was in my lewe, begin vergeet.